Posts

Showing posts from December, 2021

Second Vanderkloof Dam Adventure.

Image
  March the 3rd, 2022.   "The past is behind, learn from it. The future is ahead, prepare for it. The present is here, live it." - Thomas S. Monson. Vanderkloof Dam, at 108meters, it is the highest dam wall in South Africa. 🇿🇦.  The three boats that participated in the expedition, from left, Kaptein III with Cobus and Marriette, Carletta II with Wentzel and Mariana and Solar Powered Boat "Luné" with Phillip and Ronél. Our boat's previous solar setup. Verbeteringe. Met elke trip vind ons dinge wat verbeter kan word sodat die volgende trip net beter en gemakliker kan verloop. Ons het die agter "wet deck" verwyder en die gat met plywood toegemaak. Die dek is dus nou n gelyk oopervlak en is gemaklik om op rond te beweeg en te sit. Die verwyderde bad gedeelte het onder in die slaapplek ingewig en die beenspasie beperk. Die slaapplek is nou aansienlik ruimer en gemaklik.😴 Die twee solarpanele wat voor gemonteer was is verwyder. Twee A-raam staalbene is ge...